Stap dit af – met Erns Grundling

R350.00

Category:

Description

STAP DIT AF – met Erns Grundling

Vrydag – 6 November 2026

VENUE: Jakkalsvlei Vineyards, Herbertsdale

TYD:  18:00 (Opsionele begeleide stap laatmiddag voor die praatjie  16:00-17:00)

KAARTJIES: R350 per persoon

Event Details

STAP DIT AF - met Erns Grundling

Vrydag – 6 November 2026

VENUE: Jakkalsvlei Vineyards, Herbertsdale

TYD:  18:00 (Opsionele begeleide stap laatmiddag voor die praatjie  16:00-17:00)

KAARTJIES: R350 per persoon

TV-aanbieder, skrywer en stapper Erns Grundling kom kuier by Jakkalsvlei! Erns stap al vir vier seisoene van die kykNET-reeks Elders 'n pad saam met Jakkalsvlei. Met die huidige Elders: Viëtnam in gedagte berei Jakkalsvlei spesiaal 'n spyskaart voor wat Suid-Afrikaanse en Viëtnamese cuisine kombineer. Erns deel in hierdie openhartige praatjie meer oor die impak van stap, pelgrimstogte en reis op sy lewe en loopbaan. Die praatjie sluit ook voorlesings in uit sy kreatiewe skryfwerk en topverkoperboek, Elders (2017).  Hy deel natuurlik ook 'n staaltjie of twee oor sy tweejarige tweelingseuns, André Jakkals en Henry Wolf.

Ingesluit by die praatjie is 'n opsionele begeleide stap op Jakkalsvlei saam met Erns.

Date: 6 November 2026

Start time: 16:00 SAST

End time: 21:00 SAST

Venue: Jakkalsvlei Vineyards, Herbertsdale

Phone: +27443330222

Email: events@jakkalsvlei.co.za